Author: admin

George, Tuinroete (Februarie 2023) - Suid-Kaap Oumotorklub se jaarlikse spoggeleentheid, George Oumotorskou (GOMS), het verlede jaar sy silwer jubileum-herdenking gevier, en liefhebbers van enjins oud en nuut word nou uitgenooi om die 26ste aanbieding van hierdie gewilde geleentheid op 11 en 12 Februarie by te...