Author: Waldo

Gearing up for Erfenistoer 2023! George, Garden Route (August 2023) - As August rolls around, South Africa prepares to celebrate Heritage Month, and amidst this anticipation, members and companions of the Southern Cape Old Car Club are meticulously fine-tuning their cherished automobiles for the annual Erfenistoer...

Terwyl Augustus verbyspoed, berei Suid-Afrika voor om Erfenismaand te vier, en te midde van hierdie afwagting is lede en metgeselle van die Suid-Kaap Oumotorklub besig om hul geliefde voertuie noukeurig na te gaan vir die jaarlikse Erfenistoer. Vanjaar se geleentheid vind plaas van 22 tot...

It is with great excitement and pride that we gather Saturday, the 3rd of June 2023 to commemorate the 35th Founding Anniversary of the Southern Cape Old Car Club. ...

George, Tuinroete ( September 2022) - Niel Kasselman sê hy vry al vir ‘n lang tyd na die wonderlike oumotor wat hom en drie van sy familielede gaan vervoer tydens vanjaar se Erfenistoer – die Suid-Kaap Oumotorklub se jaarlikse uitstappie ter viering van Erfenismaand, en...

George, Garden Route (September 2022) - Niel Kasselman says he’s always had his eye on the awesome old car that will transport him and three family members during this year’s Erfenistoer – the Southern Cape Old Car Club’s annual outride to celebrate Heritage Month, as...

George, Tuinroete – (Julie 2022) Reëlings val netjies in plek vir vanjaar se gunsteling-viering van ons Suid-Afrikaanse motor-erfenis, en dit langs ongeveer 1,220km van die Wes-Kaap se skilderagtigste paaie. Soos gewoonlik word die Erfenistoer – 2022 is die geleentheid se 10de bestaansjaar – aangebied...