23sep(sep 23)24(sep 24)Erfenistoer Gourikwa Reserve - All Club Members Welcome to a night with the Tour@ 3 @ Gourikwa Reserve

Event Details

Die SKOMK komitee nooi al die lede wat nie vir die 2024 Erfenistoer ingeskryf het nie om by die toer aan te sluit, Maandagaand 23 September 2024 by Gourikwa Reserve.

Ons oornag by die Gourikwa Reserve, langs die asemrowende ongerepte kuslyn.

Ons geniet ‘n geselige aand om die vuur met ‘n skaapbraai en lang tafel, met ‘n “Braaivleis, Sonskyn en …….” as tema, wat ons nooi om die prag van ‘n vervloë era te omhels.

Dinsdag geniet ons ‘n lekker ontbyt en vertrek terug na George.

Koste: R900pp

RSVP en betalings teen 2 September 2024.

more

Time

15:00 - 10:00(GMT+02:00)

No Comments

Post A Comment