The SCOCC Heritage Tour takes place every year in September. The first Heritage tour was in 2012, and this year’s 2023 tour will be the eleventh in twelve years.
September is always packed with action: in South Africa it is Heritage Month, Tourism Month, and we celebrate National Braai Day. In addition, it is SAVVA’s National Drive It Day – all opportunities that one can fully enjoyed in the good company of old cars and their owners.
This year’s SCOCC Heritage Tour of almost 1200km takes place in the Overberg, and extends over 4 days from 22 – 25 September 2023.
Pierre Olivier, as SCOCC Heritage Tour Chairman can be contacted at: 082 872 6456.
We are grateful that the 2023 SCOCC Heritage Tour is sponsored by Halfway Toyota George and Lexus George this year.
Die SKOMK Erfenis Toer vind elke jaar plaas in September maand. Die eerste Erfenis toer was in 2012, en vanjaar se 2023 toer sal die elfde toer in twaalf jaar wees.
September is altyd propvol aksie: in Suid-Afrika is dit Erfenismaand, Toerismemaand, en vier ons Nasionale Braaidag. Daarby nog is dit SAVVA se National Drive It Day – als geleenthede wat mens ten volle kan geniet in die goeie geselskap van oumotors en hul eienaars.
Vanjaar se SKOMK Erfenis Toer van nagenoeg 1200km’s vind plaas in die Overberg, , en strek oor 4 dae vanaf 22 – 25 September 2023.
Pierre Olivier, as SKOMK Erfenis Toer Voorsitter kan gekontak word by: 082 872 6456.
Ons is dankbaar dat die 2023 SKOMK Erfenis Toer vanjaar geborg word deur Halfway Toyota George en Lexus George.
ERFENISTOER ’23: IN DIE SKILDERAGTIGE OVERBERG
Dit is met groot plesier en opwinding dat ek my hartlikste uitnodiging uitstuur aan alle lede van die Suid-Kaap Oumotorklub vir ons lankverwagte 11de Erfenistoer. Die toer vind plaas vanaf 22 tot 25 September 2023 in die skilderagtige Strandveld en Overberg, en belowe ‘n merkwaardige viering te wees van ons gemeenskaplike passie vir ou motors en die ryk erfenis van die Suid-Kaap.
Terwyl ons op hierdie buitengewone reis vertrek, wil ek graag ons opregte dankbaarheid betuig aan diegene wat hierdie toer moontlik gemaak het. Ons toegewyde komiteelede, insluitend die toerorganiseerder Pierre Olivier, tesourier Chris van Staden, Kobus Halliday, Chris en Rensche Kühn, en Richard Second, het onvermoeidelik gewerk om te verseker dat elke aspek van hierdie toer foutloos uitgevoer word.
‘n Groot dankie gaan uit na Mark Jones en die hele span by Halfway Toyota en Halfway Lexus in George, vir hul gulde kontantborg en voorsiening van twee personeellede en ‘n sleepvoertuig vir ondersteuning en herstelwerk. Hierdie bydrae verseker die veiligheid en welstand van ons gekoesterde ou motors.
Ons is ook dankbaar vir Mark se voorsiening van ‘n persvoertuig vir Mimi Finestone, ons Media Koördineerder, en Shannon Munn, ons Verteenwoordiger vir Sosiale Media, wat albei vir die eerste keer saam met ons op die Erfenistoer sal wees. Hul teenwoordigheid en kundigheid sal beslis help om die essensie en skoonheid van ons reis vas te vang en entoesiaste regoor die land te bereik.
Erfenistoer ’22: celebrating the true meaning of our motoring heritage
It’s that time of year when Grade 12 students all over the country start finalising their outfits and after-parties for that big end-of-school-days shindig: matric farewell arrangements seem to enjoy as much attention as final exams. And in many cases, the ride involved rates as highly as the youngsters’ attire and the date on their arm.
Matrics in the Southern Cape has an unfair advantage when it comes to the availability of well-preserved cars, ranging from antique to vintage to classic. And whereas many may prefer a chariot fresh off the production line, a discerning posse is aware that George and surrounds house numerous members of the Southern Cape Old Car Club (SCOCC), some of whom own several incredibly cool old cars, often availed for special occasions.
“Our members are not only obsessed with old cars, but also feel very strongly about the preservation and restoration of cars from days gone by. It is especially satisfying to show the fruits of our painstaking maintenance work to the younger generation,” says Pierre.
The preservation of our automobile heritage is a subject very close to the heart of Erfenistoer organiser Pierre Olivier, and this year’s road trip from September 22 to 25 will once again present an opportunity to expose Western Cape residents to the fine art of automobile preservation.
SCOCC – 2019 Heritage Tour – proudly supported by Recollection Rides
The tour will be promoted by the Southern Cape Old Car Club and will take place from 20 to 24 September 2019 from George to Graaff Reinet via Uniondale, Willowmore, Aberdeen and Graaff Reinet where we will stay over for three nights. On Monday 23 September we will travel to Jeffreys Bay for the last night where the Gala evening will be hosted. On Tuesday 24 September we will travel from Jeffreys Bay to George where the tour will end.
Eastern Cape Route for 6th Liquorland Heritage Tour
George – The Southern Cape Old Car Club’s (SCOCC) sixth Liquorland Heritage Tour, which takes place on 23 to 27 August, travels through the Eastern Cape this year.
Die toer het plaasgevind vanaf 24 tot 28 September 2016.
Die toer was vir vier nagte en vyf dae en het die volgende dorpe ingesluit: Arniston, Villiersdorp, Worcester, oor die Bain’s kloofpas deur Wellington, Ceres, Montagu en die R62 na Calitzdorp waar die toer afsluit. 28 voertuie het vir die toer ingeskryf.
Die oudste voertuie het vanaf 07:00 begin vertrek vanaf die Precap sentrum in Courtenaystraat, George.
Die Erfenistoer vind elke jaar plaas oor erfenis naweek. Hierdie jaar was die vierde toer en die derde jaar wat Liquorland betrokke was en daarom is dit ook gepas dat dit bekend staan as Die Liquorland Erfenistoer. Ons probeer om elke jaar n nuwe roete te doen, en gewoonlik deur verskillende interesante klein geskiedkundige dorpies. Deur hul onbaatsugtige verbintenis en bystand help hulle ons ook om ons motors te gebruik en die nostalgie daarvan aan die jonger geslag oor te dra, waar beter om dit te doen as oor erfenis naweek. Die uiters suksesvolle toer is baie gewild onder die publiek sowel as ons klublede. Inskrywings word van alle uithoeke van ons land elke jaar ontvang.
Deur middel van die instansies se betrokkenheid stel dit die toer komitee en die Suid Kaap Oumotorklub ook in staat om n skenking aan n liefdadigheids organisasie te doen.
Every year, over the Heritage Day weekend, the SCOCC holds it’s Erfenis Toer, and this year will be the third year that this very popular and successful event will be held. The first year, the route took us through various small towns along Route 62 and then to L’Aghullas, the southernmost point of Africa.
The route schedule for the second year was planned around Jefferies Bay, Port Elizabeth and surrounding areas including a trip to the VW Museum in Uitenhage and the Addo Elephant Park.