VET NUUT

VET TOUR

The SCOCC Vettour takes place a day before the George Old Car Show and actually forms part of the Show. This tour run annually attracts about 20 cars all manufactured originally without brakes on the front wheels. 

VETTOER

Die SCOCC Vettoer vind ‘n dag voor die George Oumotorskou plaas en vorm eintlik deel van die Skou. Hierdie toer lok jaarliks sowat 20 motors wat almal oorspronklik sonder remme op die voorwiele vervaardig is.